Sluit nou aan by ons Boekklub / Join our Book Club now

 

 

   If you love reading then this club is a must for you.

 

   As jy 'n boekliefhebber is, is die klub 'n moet vir jou

   

Wat kry jy as 'n lid?   What do you receive as a member?

20% korting op enige sagteband boek of bundel

Elke maand kry een lid 100% afslag op 'n sagteband boek van haar/sy keuse

Gereelde terugvoer  oor Nuwe Boeke & Bundels in die klub

Koop meer as 1 (een) sagteband boek op 'n bestelling en kry een eBoek van jou keuse   VERNIET


Koop ten minste 5 sagteband boeke in 'n 12 maand periode en kry lidmaatskap verniet vir die volgende 12 maande

 

 20% discount on any paperback book or anthology

Every month one member will get a 100% discount on any paperback of his/her choice

Regular feedback about New Releases & Anthologies in the club

Purchase more than 1 (one) paperback book on one order and receive an eBook of your choice FREE

Purchase at least 5 paperback books in a 12 month period and get free membership for the next 12 months

 

 

 

LIDMAATSKAPFOOI

R100 per jaar - R30 korting op jou eerste aankope 

VOORWAARDE 

Lede moet te minste een sagteband boek of eBoek koop in elke drie maande om lidmaatskap te behou. 

As ‘n lid versuim om dit te doen en ook na herinneringe per e-Pos sal die lidmaatskap teruggetrek word en die lid verbeur sy/haar aansluitgeld.

 

 

 MEMBERSHIP FEE

 R100 per year - R30 discount on your first purchase 

CONDITION 

Members must purchase at least one paperback book or eBook every three months to retain membership.  

Should a member not do this, despite email reminders the membership will be retracted and his/her membership fee will be forfeited. 

Registrasie as 'n lid wys aanvaarding van bogenoemde voorwaarde.

 

Registration as a member implies acceptance of the condition mentioned above.

 

Once your account is activated the tab will open to allow access to the books in the Bookclub

* Some of the books are sold as print on demand so allow up to 3 weeks for delivery

* Van die boeke is druk op aanvraag. Laat asb 3 weke toe vir aflewering

* Postage & Packaging fee of R49 will be added on checkout